Meiringspoort Kamp/Wedloop naweek 13 – 15 Oktober 2017

Meiringspoort Kamp/Wedloop

Ons gaan ‘n groep vriende en familie Meiringspoort 12.5 en 21km doen en ook net lekker kamp.  Ons nooi jou uit om saam te kom kamp, alleen of as ‘n groep/familie.

Gemaklik en sosiaal.  Kom kamp net saam al neem jy nie deel aan die Meiringspoort wedloop nie!

Wanneer:      13 – 15 Oktober 2017

Waar:              Stompdrift dam, De Rust

Koste:             R140.00pp vir naweek se kampgeld

Inskrywings: Meiringspoort wedloop 12.5 en 21km (kom kamp saam al                                 neem jy nie deel nie)

Deposito betaalbaar voor 28 Februarie 2017

Kontak persoon:  Western Cape Activities

Payment Details

Image may contain: 11 people, people smiling, outdoor

Other Activities:

Otter Hiking Trail 25 – 29 Januarie 2018

Otter Hiking Trail, 5-dag Staproete; Stormsrivier na Natures Valley

25 – 29 Januarie 2018. 

12 Plekke.

7 Plekke beskikbaar

Wie is game vir die oudste staproete in SA? 

 

Totale afstand van 43km (gemiddeld 8km per dag)

Inhuldiging van die roete in 1968 maak dít die oudste offisiële roete in Suid-Afrika en is benoem na die ontwykende otter wat in vars- en see water  gevind word. Natuurskoon, Swamme, Kaapse Fynbos, Varings, Rots formasies, Strome en Riviere, Wildlewe, Gety poele en Mariene spesies. 

.

Gaan lees gerus oor die roete – dit is ‘n baie besonderse roete en omgewing:
Otter Hiking – Sanparke
Otter Hiking

.

R1’300.00 per persoon vir die week se verblyf. (R650 dep voor 16 Feb 2017. Die verskil betaalbaar einde Okt 2017)

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes) 

Vanaf Mosselbaai: 198km (2uur 25min)

Vanaf George: 158km (2uur 1min)

Bevestig jou plek met die betaling van deposito voor 16 Februarie 2017  (Slegs 7 Plekke) 

Payment Details
Other Hikes:

Buffelsbaai Kamp 11 – 12 Februarie 2017

Buffelsbaai Kamp

Ons gaan ‘n groep vriende net lekker kamp en nooi jou uit om saam te kom kamp, alleen of as ‘n groep/familie.

Gemaklik en sosiaal!

Kom kamp alleen (saam met ons) of op jou eie.

 

Wanneer:  11 – 12 Februarie 2017

Waar:         Buffalo Bay Caravan Park

Tariewe:    Buffalo Bay Rates

 

Other Hikes:

Harkerville 27-29 Januarie 2017

Is jy lus vir ‘n stap met ‘n TwiSt? 

27 – 29 Januarie 2017.

Slegs 12 plekke.

4 Plekke beskikbaar.

 

Sirkel roete, 

Vrydag aand: slaap by Harkerville hut

Sat: Harkerville na Sinclair 14.6km

Saterdag aand: slaap by Sinclair hut

Son: Sinclair na Harkerville 12km (sal waarskynlik eers in die omgewing van 16:00 kan begin terug keer) 

Gaan lees so bietjie oor die roete en moeilikheidsgraad:
Harkerville Cape-Hike
Harkerville Media Club

R310per persoon vir naweek se verblyf. (R155.00 pppn.)

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes)

Vanaf Mosselbaai: 127km (95min)

Vanaf George: 82km (65min)

Bevestig jou plek met betaling voor 7 Januarie 2017: 

(Slegs 12 plekke.)

Werner  0796933256

Payment Details

 

 

 

Other Hikes:

Otter Hiking Trail 28 Mei – 1 Junie 2017

Otter Hiking Trail, 5-dag Staproete; Stormsrivier na Natures Valley

28 Mei – 1 Junie 2017. 

6 Plekke.

0 Plekke beskikbaar – kontak ons om jouself op die waglys te plaas. 

Wie is game vir die oudste staproete in SA? 

 

Totale afstand van 43km (gemiddeld 8km per dag)

Inhuldiging van die roete in 1968 maak dít die oudste offisiële roete in Suid-Afrika en is benoem na die ontwykende otter wat in vars- en see water  gevind word. Natuurskoon, Swamme, Kaapse Fynbos, Varings, Rots formasies, Strome en Riviere, Wildlewe, Gety poele en Mariene spesies. 

.

Gaan lees gerus oor die roete – dit is ‘n baie besonderse roete en omgewing:
Otter Hiking – Sanparke
Otter Hiking

.

R1’300.00 per persoon vir die week se verblyf. (R650 dep voor 25 Okt 2016. Die verskil betaalbaar einde April 2017)

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes) 

Vanaf Mosselbaai: 198km (2uur 25min)

Vanaf George: 158km (2uur 1min)

Bevestig jou plek met die betaling van deposito voor 24 Oktober 2016  (Slegs 6 Plekke) 

Payment Details
 

 

Other Hikes:

Harkerville – Mini Otter

Is jy fiks genoeg vir ‘n lekker uitdagende stap? 

18 – 20 November 2016.

Slegs 9 plekke.

0 Plekke beskikbaar.

 

Sirkel roete, 

Vrydag aand: slaap by Harkerville hut

Sat: Harkerville na Sinclair 14.6km

Saterdag aand: slaap by Sinclair hut

Son: Sinclair na Harkerville 12km (sal waarskynlik eers in die omgewing van 16:00 kan begin terug keer) 

Gaan lees so bietjie oor die roete en moeilikheidsgraad:
Harkerville Cape-Hike
Harkerville Media Club

R300per persoon vir naweek se verblyf. (R150.00 pppn.)

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes)

Vanaf Mosselbaai: 127km (95min)

Vanaf George: 82km (65min)

Bevestig jou plek met betaling voor 15 Sept: 

(Slegs 9 plekke.)

Werner  0796933256

Payment Details
 

 

 

Other Hikes:

Gamkaberg – Tierkloof Wandelpad

4 – 5 Novemver 2016.

Slegs 8 plekke.

0 Plekke beskikbaar. 

Welkom om van jul vriende saam té nooi! 

Taamlike uitdagende heen en weer roete met goeie styging op die eerste dag (300m – 1000m). Die terrein is ook meestal in die rivierbedding oor spoelklippe vanwaar daar uit gestyg word hoër op na fynbos. Pragtige verskillende plantegroei word ervaar met die hoogteverskille. 

Vrydag word oornag in die Stable rooms. 

Saterdag: 13.2km lekker opdraande.

Saterdag se oornagplek is onder die sterre of vir die bangbroeke in die Oukraal hutte bo-op die berg waar twee van ons bekende bergreekse vanaf dieselfde uitsig bewonder kan word. ‘n Meteor Shower word verwag dié naweek.

Sondag ‘n makliker terugtog (11.6km) aangesien die berg af gestap word. Onseker oor die vertrektyd, maar skat dit sal in die omgewing van 14:00 wees. 

Gaan lees gerus oor die roete – dit is ‘n baie besonderse roete en omgewing: Gamkaberg Cape Nature  

R280per persoon vir die naweek se verblyf.  (R135+R145) 

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes) 

Vanaf Mosselbaai: 79km (75min)

Vanaf George: 99km (88min)

Bevestig jou plek so gou moontlik:

(0 Plekke beskikbaar, eerste navraag het eerste opsie)

Werner 0796933256

Payment Details
 

 

 

Other Hikes:

St. Blaize Hiking Trail 13 November 2016

St. BLAIZE STAPROETE

vir jonk en ouer/oud indien jy aktief en fiks is!

Vanaf Danabaai na Mosselbaai Punt

OP EIE RISIKO – Kinders ook welkom met ouertoesig!

 

Datum:               13 November 2016

Vertrektyd:        stiptelik 10:30 vanaf Malva weg, Danabaai

Vertrekpunt:     St. Blaize beginpunt; die onderpunt van Malva weg,                                      Danabaai

Afstand:             13.5km (± 6 ure)

Koste:                 ABSOLUUT GRATIS (Ons as vriende gaan stap en                                           nooi bloot net almal saam!)

Verwagte tyd by die Punt: ±18:00

 

Vervoer logistiek:
  • Vra dat iemand jou familie- of vriendegroep aflaai by Danabaai en weer by die Punt kry.
  • Los een motor by die eindpunt en ry saam ʼn vriend tot by die beginpunt om sy motor te gaan haal.
  • Draf terug om jou motor te gaan haal.
  • Ons vra of persone met bussies of groter motors asseblief sal help met die vervoer  vanaf die eindpunt om weer by hul motors te kom?
  • Moet nie laat die vervoer jou afsit nie! – nooi ʼn vriend saam wat nog ʼn motor het ?

 

Bring saam:
  • Jou gesin
  • Jou vriende
  • Jou kollegas
  • Sonbrandroom, Hoed, Sonbril
  • Water!!
  • Gemaklike rugsakkie
  • Ligte middagete en peuselhappies (toebroodjie, koekies, lekkers)

 

Dit is op eie risiko – ons nooi slegs almal om saam as ‘n groep te stap!

Skakel gerus indien jy meer inligting verlang:

Werner Morkel-Brink

0796933256
 

 

 

Other Hikes: