Harkerville – Mini Otter

Is jy fiks genoeg vir ‘n lekker uitdagende stap? 

18 – 20 November 2016.

Slegs 9 plekke.

0 Plekke beskikbaar.

 

Sirkel roete, 

Vrydag aand: slaap by Harkerville hut

Sat: Harkerville na Sinclair 14.6km

Saterdag aand: slaap by Sinclair hut

Son: Sinclair na Harkerville 12km (sal waarskynlik eers in die omgewing van 16:00 kan begin terug keer) 

Gaan lees so bietjie oor die roete en moeilikheidsgraad:
Harkerville Cape-Hike
Harkerville Media Club

R300per persoon vir naweek se verblyf. (R150.00 pppn.)

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes)

Vanaf Mosselbaai: 127km (95min)

Vanaf George: 82km (65min)

Bevestig jou plek met betaling voor 15 Sept: 

(Slegs 9 plekke.)

Werner  0796933256

Payment Details
 

 

 

Other Hikes: