Otter Hiking Trail 28 Mei – 1 Junie 2017

Otter Hiking Trail, 5-dag Staproete; Stormsrivier na Natures Valley

28 Mei – 1 Junie 2017. 

6 Plekke.

0 Plekke beskikbaar – kontak ons om jouself op die waglys te plaas. 

Wie is game vir die oudste staproete in SA? 

 

Totale afstand van 43km (gemiddeld 8km per dag)

Inhuldiging van die roete in 1968 maak dít die oudste offisiële roete in Suid-Afrika en is benoem na die ontwykende otter wat in vars- en see water  gevind word. Natuurskoon, Swamme, Kaapse Fynbos, Varings, Rots formasies, Strome en Riviere, Wildlewe, Gety poele en Mariene spesies. 

.

Gaan lees gerus oor die roete – dit is ‘n baie besonderse roete en omgewing:
Otter Hiking – Sanparke
Otter Hiking

.

R1’300.00 per persoon vir die week se verblyf. (R650 dep voor 25 Okt 2016. Die verskil betaalbaar einde April 2017)

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes) 

Vanaf Mosselbaai: 198km (2uur 25min)

Vanaf George: 158km (2uur 1min)

Bevestig jou plek met die betaling van deposito voor 24 Oktober 2016  (Slegs 6 Plekke) 

Payment Details
 

 

Other Hikes: