Otter Hiking Trail 25 – 29 Januarie 2018

Otter Hiking Trail, 5-dag Staproete; Stormsrivier na Natures Valley

25 – 29 Januarie 2018. 

12 Plekke.

7 Plekke beskikbaar

Wie is game vir die oudste staproete in SA? 

 

Totale afstand van 43km (gemiddeld 8km per dag)

Inhuldiging van die roete in 1968 maak dít die oudste offisiële roete in Suid-Afrika en is benoem na die ontwykende otter wat in vars- en see water  gevind word. Natuurskoon, Swamme, Kaapse Fynbos, Varings, Rots formasies, Strome en Riviere, Wildlewe, Gety poele en Mariene spesies. 

.

Gaan lees gerus oor die roete – dit is ‘n baie besonderse roete en omgewing:
Otter Hiking – Sanparke
Otter Hiking

.

R1’300.00 per persoon vir die week se verblyf. (R650 dep voor 16 Feb 2017. Die verskil betaalbaar einde Okt 2017)

Voorsien eie kos. 

Vervoer sal nader aan die tyd gereël word. (Saamry en saamklub vir brandstof kostes) 

Vanaf Mosselbaai: 198km (2uur 25min)

Vanaf George: 158km (2uur 1min)

Bevestig jou plek met die betaling van deposito voor 16 Februarie 2017  (Slegs 7 Plekke) 

Payment Details
Other Hikes: