St. Blaize Hiking Trail 13 November 2016

St. BLAIZE STAPROETE

vir jonk en ouer/oud indien jy aktief en fiks is!

Vanaf Danabaai na Mosselbaai Punt

OP EIE RISIKO – Kinders ook welkom met ouertoesig!

 

Datum:               13 November 2016

Vertrektyd:        stiptelik 10:30 vanaf Malva weg, Danabaai

Vertrekpunt:     St. Blaize beginpunt; die onderpunt van Malva weg,                                      Danabaai

Afstand:             13.5km (± 6 ure)

Koste:                 ABSOLUUT GRATIS (Ons as vriende gaan stap en                                           nooi bloot net almal saam!)

Verwagte tyd by die Punt: ±18:00

 

Vervoer logistiek:
  • Vra dat iemand jou familie- of vriendegroep aflaai by Danabaai en weer by die Punt kry.
  • Los een motor by die eindpunt en ry saam ʼn vriend tot by die beginpunt om sy motor te gaan haal.
  • Draf terug om jou motor te gaan haal.
  • Ons vra of persone met bussies of groter motors asseblief sal help met die vervoer  vanaf die eindpunt om weer by hul motors te kom?
  • Moet nie laat die vervoer jou afsit nie! – nooi ʼn vriend saam wat nog ʼn motor het ?

 

Bring saam:
  • Jou gesin
  • Jou vriende
  • Jou kollegas
  • Sonbrandroom, Hoed, Sonbril
  • Water!!
  • Gemaklike rugsakkie
  • Ligte middagete en peuselhappies (toebroodjie, koekies, lekkers)

 

Dit is op eie risiko – ons nooi slegs almal om saam as ‘n groep te stap!

Skakel gerus indien jy meer inligting verlang:

Werner Morkel-Brink

0796933256
 

 

 

Other Hikes:

Leave a Reply